Contact Us
Please note that we are in the process of upgrading to a new web platform and have integration / synching issues from time to time. Please verify price and stock on hand quantities with the store before making a purchase.
In stock
  • AVAILABLE IN BOK, PTA, CPT, KDP, JHB
SKU
321103

BOOK WATTER SLANG IS DIT? MARAIS, J

Watter slang is dit? is 'n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word.

R299
Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto's illustreer die kenmerke van slange in elke groep. 'n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor. Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreels vir die behandeling van slagoffers van slangbyt.

More Information
Brand
STRUIK
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please, Sign in or create an account
To Top