Contact Us
Please note that we are in the process of upgrading to a new web platform and have integration / synching issues from time to time. Please verify price and stock on hand quantities with the store before making a purchase.
In stock
  • AVAILABLE IN PTA, CPT, KDP, JHB
SKU
321140

BOOK WATTER BOOM IS DIT? MOLL,EUGENE

Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf

R279
Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word. Die boek bied: talle volkleurfoto's van die diagnostiese kenmerke van bome; opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; ʼn Geïllustreerde woordelys van plantdele en notas met interessante bykomende inligting. Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.

More Information
Brand
STRUIK
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please, Sign in or create an account
To Top