In stock
  • AVAILABLE IN BOK, PTA, CPT, KDP, JHB
SKU
320841

BOOK WAT MAAK 'N JAGGEWEER AKKURAAT?

  • AVAILABLE IN BOK, PTA, CPT, KDP, JHB

Om hierdie stelling waar te maak is daar 'n groot aantal vereistes waaraan 'n jaggeweer moet voldoen. k.

R268
Hierdie boek verseker dat jy die konsepte wat betrokke is om hierdie stelling waar te maak, verstaan. Kamerdruk, die potensiaal van 'n jaggeweer om akkuraat en presies te skiet, hoe 'n koeël stabiliseer, die leeftyd van 'n loop en ander konsepte word bespreek. Die verskillende komponente van 'n jaggeweer se invloed op akkuraatheid en presisie word afsonderlik behandel. Hulp word verleen met die keuses van teleskope en koeëls asook met die verbetering van skietvermoë sodat die jagter sy skote reg kan plaas. Die boek sluit af met 'n eenvoudige en stapgewyse metode waarmee jy jou jaggeweergeweer se akkuraatheid en presisie kan verbeter.

More Information
Brand
FANUS VENTER
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please, Sign in or create an account
To Top