In stock
  • AVAILABLE IN BOK, PTA, CPT, KDP, JHB
SKU
GR00000812

BOOK VUURWARM - JAN BRAAI

  • AVAILABLE IN BOK, PTA, CPT, KDP, JHB

Suid-Afrikaners vier elke jaar Nasionale Braaidag op 24 September. ’n Dag vir al die burgers van Suid-Afrika om lekker te ontspan en rondom die braaivleisvure te kuier met hul vriende en familie. Die dryfkrag agter hierdie inisiatief is ’n man bekend as Jan Braai.

In sy tweede boek, Vuurwarm gaan Jan verder as algemene raad oor vuurmaak en die braai van steak, tjops, hoender en wors: Hy daag ons uit om ook sy heerlike waterblommetjie-potjie, pannekoek, hoender-mayonnaise broodjies en liplekker brandewyn tiramisu op ’n oop vuur te probeer!

Vuurwarm spog ook met maklike instruksies, volkleur foto’s en Jan se kenmerkende braaihumor. Dié pragboek is gepak met meer as 80 lusmaak-resepte, wat alle braaiers – van beginners tot dié wat wéét – sal inspireer om vriende en familie te nooi vir smulkos en samesyn.

Special Price R269 Regular Price R339
More Information
Brand
JAN BRAAI
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please, Sign in or create an account
To Top