- AVAILABLE IN BOK, PTA, CPT, KDP, JHB, SCNEL
BOOK BRAAIBROODJIES EN BURGRS - JAN BRAAI
Wie sou kon raai dat Jan en sy boeke wêreldbekend sou word vir braai! Die braaikoning is terug met ’n splinternuwe boek en dié keer ondergaan die nederige braaibroodjie ’n gedaantewisseling of twee. Vind liplekker hoender, beesvleis, vegetariese en veganistiese braaibroodjie en burgerresepte wat jou gesin sal laat terugkom vir nog! En moenie dink Jan het van die suikertande vergeet nie, die boek bevat alles van soet tot sout, alles oor die vuur – dis mos nou lekker!

This image and description is for illustration purposes only and may not reflect the actual representation of the product. We do not guarantee the accuracy, completeness or suitability of this image or description for any particular purpose as this information may contain inaccuracies or errors. To the fullest extent permitted by law, we expressly exclude liability for any such inaccuracies or errors. See full T&C’s