Get In Touch
In stock
  • AVAILABLE IN BOK, PTA, CPT, KDP, JHB
SKU
9788179553

BOOK ONTDEK PLANETE - CAROLE STOTT

Hierdie ruimteboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die ruimte te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op wat in die ruimte aangaan –– van die aarde se bure in die ruimte tot die rotsagtige binneplanete en die grootste gasreuse! Kinders kan kyk na die agt planete wat om die son wentel, asook mane, asteroïede, dwergplanete, komete en ander dinge in die sonnestelsel. Hulle kan ook lees oor ruimtetuie. Die foto's en detail in die boek sal enige kind se belangstelling prikkel!

R199

This image and description is for illustration purposes only and may not reflect the actual representation of the product. We do not guarantee the accuracy, completeness or suitability of this image or description for any particular purpose as this information may contain inaccuracies or errors. To the fullest extent permitted by law, we expressly exclude liability for any such inaccuracies or errors. See full T&C’s

More Information
Brand
HUMAN ROUSSEAU
Gift Voucher Amounts
R100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please, Sign in or create an account
To Top