New Store

Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. This transaction/purchase is subject to the confirmation of price and product by Safari & Outdoor (Pty) Ltd. See full Terms and Conditions.

STRUIK

9781770079151

PADDAS EN PADDAJOLYT (BOOK)

Availability: JHB:0 PTA:0 STB:1 ER:0 WR:0


Paddas & Paddajolyt 
Paddas en Paddajolyt bied natuur liefhebbers 'n gebruikers vriendelike en praktiese bekendstelling aan paddas. Hierdie is die eerste vertaling in Afrikaans van die uiters populªre Frogs & Frogging. Die inligting in die boek is gebaseer op die nuutste klassifikasie. Verder bied dit:

  • identifikasie en beskrywing van alle paddas suid van die 22 breedtegraad;
  • 'n afdeling oor paddabiologie en gedrag;
  • leiding oor die fotografering van paddas asook die maak van klank opnames van roepe;
  • inligting oor hoe om paddas na tuine te lok met idees vir projekte soos die bou van 'n paddavriendelikke tuindam;
  • leiding oor die verskeidenheid paddas wat in elke tipe habitat verwag kan word;
  • kleurvolle fotos en verspreidingskaarte vir elke spesie;
  • 'n sleutel tot op spesievlak asook ˜n paddavissleutel tot genusvlak;
  • 'n CD in MP3 formaat met al 115 roepe wat beskikbaar is. Dit bied ˜n baie betroubare manier om paddas te identifiseer.

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS