In stock
- AVAILABLE IN CPT
321190
BOOK PADDAS EN PADDAJOLYT
R249
Paddas & Paddajolyt
Paddas en Paddajolyt bied natuur liefhebbers 'n gebruikers vriendelike en praktiese bekendstelling aan paddas. Hierdie is die eerste vertaling in Afrikaans van die uiters populªre Frogs & Frogging. Die inligting in die boek is gebaseer op die nuutste klassifikasie. Verder bied dit:
- identifikasie en beskrywing van alle paddas suid van die 22 breedtegraad;
- 'n afdeling oor paddabiologie en gedrag;
- leiding oor die fotografering van paddas asook die maak van klank opnames van roepe;
- inligting oor hoe om paddas na tuine te lok met idees vir projekte soos die bou van 'n paddavriendelikke tuindam;
- leiding oor die verskeidenheid paddas wat in elke tipe habitat verwag kan word;
- kleurvolle fotos en verspreidingskaarte vir elke spesie;
- 'n sleutel tot op spesievlak asook ˜n paddavissleutel tot genusvlak;
- 'n CD in MP3 formaat met al 115 roepe wat beskikbaar is. Dit bied ˜n baie betroubare manier om paddas te identifiseer.
More Information
Brand
STRUIK
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please, Sign in or create an account
Related Products