Contact Us
Please note that we are in the process of upgrading to a new web platform and have integration / synching issues from time to time. Please verify price and stock on hand quantities with the store before making a purchase.
In stock
  • AVAILABLE IN BOK, PTA, CPT, KDP, JHB
SKU
GR00000817

BOOK LAAT DIE POTTE PRUT - VIA - P. MARAIS & F. OO

Die beste resepte van die gewilde potjiekosreeks op Via. Van eenvoudig tot deftig, goedkoop tot duur - maar altyd gesellig en watertand lekker. Resepte vir voor- en hoofgeregte, bykosse en selfs nageregte, alles op die vuur.
Die beste resepte van die gewilde potjiekosreeks op Via. Van eenvoudig tot deftig, goedkoop tot duur - maar altyd gesellig en watertand lekker. Resepte vir voor- en hoofgeregte, bykosse en selfs nageregte, alles op die vuur. Potjies soos geroomde mossels, volstruisnekkerrie, lamskenkel, waterblommetjiebredie en 'n uithaler sjokalade-toringkoek! Met 'n verskeidenheid brode, om die laaste lekseltjie sous op te skraap - dus mos nou lekker!.

R299
More Information
Brand
HUMAN ROUSSEAU
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please, Sign in or create an account
To Top