Contact Us
Please note that we are in the process of upgrading to a new web platform and have integration / synching issues from time to time. Please verify price and stock on hand quantities with the store before making a purchase.
SOLD OUT
SKU
GR00000814

HARTSKOMBUIS: BOEREKOS VAN DIE ABO TOT VANDAG (BOOK)

Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag bring tydlose Boerekosresepte, pragtige kleurfoto’s van artefakte uit die oorlog en fassinerende brokkies historiese inligting saam in een boek. Dit bevat meer as 100 resepte vir alles van biltong en beskuit, watertand wildspastei en pampoenkoekies tot ’n magdom nageregte en gebak.
Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag bring tydlose Boerekosresepte, pragtige kleurfoto’s van artefakte uit die oorlog en fassinerende brokkies historiese inligting saam in een boek. Dit bevat meer as 100 resepte vir alles van biltong en beskuit, watertand wildspastei en pampoenkoekies tot ’n magdom gebak. Die skrywers verweef hierdie resepte soomloos met historiese feite soos oor hoe Nonnie de la Rey, vrou van genl. Koos de la Rey, moes vlug en in die veld oorleef.

R419
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please, Sign in or create an account
To Top