In stock
- AVAILABLE IN BOK, PTA, CPT, JHB
GR00000679
BOOK FFG SLANGE EN ANDER REPTIELE VAN SA - HAWTHO
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Sakpas-grootte; Pragtige foto's; Maklik om te lees en te gebruik. Ook in Engels beskikbaar as Snakes and other reptiles of Southern Africa.
R89
More Information
Brand
STRUIK
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please, Sign in or create an account
Related Products