In stock
  • AVAILABLE IN KDP
SKU
321019

BOOK DIE 4X4 SAFARI KOOKBOEK - VAN WYK, RITA

  • AVAILABLE IN KDP

Die 4x4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4 entoesias. Soos met sy voorganger (Die 4x4 Kookboek), is hierdie titel saamgestel vir kampeerders wat in die bos kos maak waar geriewe en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie.

R233
Meer as 180 resepte wat eenvoudig is om voor te berei is aangepas vir kook oor 'n oop vuur. As jy nie gewoond is aan kampeer nie, het hierdie titel spesiaal vir jou 'n beplanning- en voorbereidings-afdeling asook 'n onthou-lysie wat jou sal help om 'n suksesvolle eerste safari te beplan.

More Information
Brand
STRUIK
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please, Sign in or create an account
To Top