Contact Us
Please note that we are in the process of upgrading to a new web platform and have integration / synching issues from time to time. Please verify price and stock on hand quantities with the store before making a purchase.
In stock
  • AVAILABLE IN BOK, PTA, CPT, KDP, JHB
SKU
9788181488

BOOK BRAAIBROODJIES EN BURGRS - JAN BRAAI

Wie sou kon raai dat Jan en sy boeke wêreldbekend sou word vir braai! Die braaikoning is terug met ’n splinternuwe boek en dié keer ondergaan die nederige braaibroodjie ’n gedaantewisseling of twee. Vind liplekker hoender­, beesvleis­, vegetariese en veganistiese braaibroodjie­ en burgerresepte wat jou gesin sal laat terugkom vir nog! En moenie dink Jan het van die suikertande vergeet nie, die boek bevat alles van soet tot sout, alles oor die vuur – dis mos nou lekker!

R399
More Information
Brand
JAN BRAAI
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please, Sign in or create an account
To Top