
This image and description is for illustration purposes only and may not reflect the actual representation of the product. We do not guarantee the accuracy, completeness or suitability of this image or description for any particular purpose as this information may contain inaccuracies or errors. To the fullest extent permitted by law, we expressly exclude liability for any such inaccuracies or errors. See full T&C’s
BOOK LAAT DIE POTTE PRUT - VIA - P. MARAIS & F. OO
Die beste resepte van die gewilde potjiekosreeks op Via. Van eenvoudig tot deftig, goedkoop tot duur - maar altyd gesellig en watertand lekker. Resepte vir voor- en hoofgeregte, bykosse en selfs nageregte, alles op die vuur.
Die beste resepte van die gewilde potjiekosreeks op Via. Van eenvoudig tot deftig, goedkoop tot duur - maar altyd gesellig en watertand lekker. Resepte vir voor- en hoofgeregte, bykosse en selfs nageregte, alles op die vuur. Potjies soos geroomde mossels, volstruisnekkerrie, lamskenkel, waterblommetjiebredie en 'n uithaler sjokalade-toringkoek! Met 'n verskeidenheid brode, om die laaste lekseltjie sous op te skraap - dus mos nou lekker!.
Short Description | Die beste resepte van die gewilde potjiekosreeks op Via. Van eenvoudig tot deftig, goedkoop tot duur - maar altyd gesellig en watertand lekker. Resepte vir voor- en hoofgeregte, bykosse en selfs nageregte, alles op die vuur. |
---|