Hemelvaartdag 30 Mei 2019 | Ascension Day 30 May 2019

We live in interesting times, but the more I read up and understand about days past, the more I realize that everything changes and nothing changes. Our challenges are not greater they are simply different.

Ascension was historically celebrated as a holiday. This forced us to become quiet and to remember the final moment where Jesus ascended to heaven and where we believe he resides at the right hand of God. South Africa no longer acknowledges this day as significant and as such the luxury of having a special day off is no longer ours. This luckily does not prevent us from remembering or celebrating the day as special or worthwhile.

Ongelukkig is Safari Outdoor se kleinhandel-ure streng kontraktueel gereguleerd. Ons kan dus nie sluit wanneer ons wil nie en derhalwe sal ons Donderdag 30 Mei, wel ons winkels moet oop hou. 

As groep bly die dag egter vir ons belangrik en ons vier dit intern in elkeen van ons besighede en spanne.

Ons het gevoel dit is belangrik om nie die dag in ‘n promosie te verander nie en as sulks gaan dit net ‘n gewone dag wees, met die uitsondering dat al die Safari Outdoor winkels om 15:00 op 30 Mei 2019 gaan sluit. Ons nooi ook elkeen van ons vriende en vennote om ‘n gratis worsbroodjie te kom geniet en die dag te onthou as belangrik en spesiaal.

Geseënde Hemelvaart.
Marco van Niekerk
Hoof Uitvoerende Beampte 
Outdoor Investment Holdings

 

on 0

Comments

Leave A Reply

Your email address will not be published.