- AVAILABLE IN BOK, PTA, CPT, KDP, JHB, SCNEL
BOOK SAPPI VOEL BOEK & ROEPER PAK
Saartjie Kidson en Herman van Niekerk, die outeurs, het in 2003 ’n leemte in plaaslike voëlboeke raakgesien en ernstig aan ’n nuwe reeks innoverende voëlgidse begin werk. Hulle kennis, liefde vir die natuur en betrokkenheid by voëlkyk en natuurbewaring het hulle paslik toegerus vir so ’n omvangryke projek. Die gewilde Kitsgids tot voëls van die Bosveld en Kitsgids tot voëls van die Laeveld, is voltooi met waarde toevoegende DVD’s en ’n voëlklanke CD daarby.

This image and description is for illustration purposes only and may not reflect the actual representation of the product. We do not guarantee the accuracy, completeness or suitability of this image or description for any particular purpose as this information may contain inaccuracies or errors. To the fullest extent permitted by law, we expressly exclude liability for any such inaccuracies or errors. See full T&C’s
- Daarna is die reuse sprong geneem om basies dieselfde konsepte oor te dra na ’n nasionale Suid-Afrikaanse voëlgids.
- Gevorderde tegnologie wat deur Briza Publikasies ingespan is, het dit egter nou moontlik gemaak om die afsonderlike DVD met die klankleser® te vervang en sodoende die toeganklikheid van die klanke aansienlik verbeter. ’n Eerste vir Suid-Afrika.